5 dinge van ma-wees wat my huwelik verander het

5 dinge van ma-wees wat my huwelik verander het

Deur Renske Deyzel Die dag wat mens trou, is een van die stunnigste dae wat enige mens ooit sal beleef. Ewe skielik is elke greintjie van jou wese opgewonde om die nuwe avontuur saam jou nuut-gevestigde lewensmaat te deel, jy sien met kinderlike opwinding uit na al julle naweek trippies as couple saam weg, jy kan elke aand ‘n sleepover hou saam jou beste pel & jy weet daardie persoon het jou lief meer as wat jy jouself het. So…kom dit toe met die koms van ons baba het dinge…

Read More

Dis my boobies!!

Dis my boobies!!

Deur Johanise Fouche Ek het op 11 vir die eerste keer tannie geword (ek’s ‘n laatlammetjie) en dit was groot opwinding! Die soort opwinding waar jy nie die nuwe speelding in die familie kan of wil alleen los nie. So stap ek perongeluk in terwyl my suster borsvoed (ek het nie ‘n clue gehad wat aangaan nie), my susterverduidelik geduldig en net daar, op 11, besluit ek om nie kinders te hê nie. ‘n Besluit waarvan net ek weet, want ek moet verseker abnormaal wees om so hieroor te voel….

Read More

Besny: ja of nee?

Besny: ja of nee?

Voorvel of geen voorvel? Dit is die vraag waaroor mense reeds vanaf Bybelse tye stry. Sommige kulture het besnydenis – die verwydering van die voorvel van die penis – destyds as barbaars beskou, vir ander was dit ’n belangrike kulturele of godsdienstige oorgangsritueel. Moderne tye het mediese vooruitgang gebring, maar steeds geen universele en duidelike antwoord op die besnydenisvraagstuk nie. Dit bly omstrede: Sommige ouers meen dis meer higiënies, ander sê dis onnodig wreed. Selfs dokters verskil oor die wenslikheid van besnydenis. Die gesaghebbende Amerikaanse Academy of Pediatrics het in…

Read More

10 wenke vir magietyd

10 wenke vir magietyd

Wenk 1 Meer magietyd As jou baba gereeld op haar magie lê, versterk dit haar nek-, rug- en skouerspiere en help dit die romp, skouers en heupe stabiliseer. Jou kind leer om haar lyfie in die omgewing te beheer, en dit help met balans, koördinasie en liggaamsbeheer, wat die basis vorm van alle bewegings. Jare lank al word ons vertel dat die beste manier om wiegiedood te voorkom, is om baba op haar rug te laat slaap, en dit is waar. Maar dié veldtog was nie sonder sy nadele nie:…

Read More

Kaalvoet kind

Kaalvoet kind

Deur Bronwen Gildenhuys Hierdie week was weer een van daardie Maandae gewees. Karien se check up by die neuroloog het goed begin waar sy mooi soet in die wagkamer gesit en speel het met die blokkies. Maar toe dit haar beurt is was sy uiters ongelukkig omdat sy nie kan klaar speel nie en het ek noodgedwonge haar aan die arm beet gekry en dood luiters agter my aangesleep met die kalm woordjies, kom ons gaan kyk na die ander speelgoed wat die dr hier binne het. En toe is…

Read More

Mamma: die “negotiator”

Mamma: die “negotiator”

Deur Leone Mostert Wat ‘n week. Manlief is terug by die werk, so nou is dit weer ek en Madam vir vier weke. Dit tref my mos eers toe dit net ek en sy is: ons is nou op die “negotiating” fase. Kleuters is meester manipuleerders. Die sleutel tot sukses is om te besef hulle kan en gaan manipuleer en om dan vrede te maak met die feit dat jy nie rêrig kan wen nie. Ouma’s wen gewoonlik, maar nie mamma’s nie. Ek het verlede jaar gewonder hoekom babas nie…

Read More