Ek sal nooit Superwoman wees nie

Ek sal nooit Superwoman wees nie

Ek praat nou die dag met n mamma wat ek al vir jare lank ken en tot my verbasing vertel sy vir my dat sy erg OCD het. Dit is natuurlik nie meer iets nuuts nie almal deesdae het OCD, dit is soos `n “sosiale grappie”. Ek het mooi geluister na haar worsteling om alles altyd skoon en netjies te hou, maar toe besef ek, dat ek het ook OCD! Ek het dalk nie n obsessie om altyd skoon en netjies te wees nie, (vra maar my man dit sal…

Read More