Anton, jou bliksem! Episode 1

Anton, jou bliksem!  Episode 1

Nicky is een van ons nuwe bloggers. Sy deel ‘n baie intieme en privaat deel van haar lewe. Haar verhaal word oor ‘n paar weke met ons gedeel. Lees gerus, haar lewe was volgens haar ook “normaal” Ek weet nou nog nie hoekom ek daardie middag op sy telefoon rondgekrap het nie. Iets wat ek van die begin van selfone nog nooit eers aan gedink het om te doen nie. My magtag!! Ons respekteer mekaar se privaatheid. Wat van vertroue? Ek onthou die detail so goed. Asof dit gister was….

Read More

Tuisstimulasie Is ‘n Moet

Tuisstimulasie Is ‘n Moet

Wat moet jy stimuleer? Jou peuter is ’n ontdekker met ’n natuurlike instink om meer oor die wêreld om haar te leer. Jou rol as ouer is om haar soveel moontlik geleenthede te gee om haar begrip van haar leefwêreld te versterk en te verbeter. Onthou, dinge wat ons as vanselfsprekend beskou, soos dat watte sag en klippe hard is, moet jou peuter nog ontdek. In jou stimulasie-aktiwiteite behoort jy veral te let op taalontwikkeling, groot motoriese ontwikkeling, sensoriese aktiwiteite en fyn motoriese vaardighede. Taal slim Navorsing het getoon die…

Read More