Tweeties, Tippies en Tjoppietjies

Tweeties, Tippies en Tjoppietjies

Deur Johanise Fouché Daar is min dinge in die lewe wat my REGTIG irriteer. Ja, hier en daar is iets wat my krapperig maak, maar gewoonlik probeer ek my bes om dit uit te blok. Een ding wat my wel VERSKRIKLIK irriteer is mense wat babataal praat, en konstante verkleiningswoordjies, hiehie! ‘n Telefoonoproep vroeër vandag herinner my net weer daaraan. Jare gelede vertel ‘n kennis my dat haar seun nie sy kossies wil eet nie. Al wat hy wil hê is “tweeties en tippies”. Ek stik amper aan my wyn….

Read More

Toe Ek Jou Die Eerste Keer Sien

Toe Ek Jou Die Eerste Keer Sien

Deur Maria Linde Na ‘n nag wat bitter lank gevoel het breek die son oor die horison, net toe ‘n kontraksie sweep van my lae rug tot oor my maag. Na elke kontraksie voel dit of jy onderstebo bokspring van opgewondenheid. Asof jy jou vuisies op en af swaai en skree ‘Jippie! Jippie!’ Mamma voel nie te jippie nie. Ek bid letterlik bietjies-bietjies dat die suster by die kamer ingestoom gaan kom en sê dis tyd. Jy het gisteraand skuins na elf besluit dis tyd. Jy is reg om kennis…

Read More

My Top 7 Bederf Produkte Vir Die Maand

My Top 7 Bederf Produkte Vir Die Maand

Deur Melissa Aucamp Ek sê altyd jy kan my omkoop met sjampanje, sjokolade, gegeurde kerse en bubble bath. Daar is net iets aan mooi verpakte, lekker ruik produkte wat enige vrou kinderlik opgewonde maak. Ek maak maandeliks ‘n punt daarvan om ‘n nuwe “ bederfie” te ontdek. Iets wat nie noodwendig broodnodig is nie, maar my goed laat voel, want as jy goed voel, lyk jy ook sommer goed. So hier is 7 “bederf”produkte wat jy gerus kan probeer: 1. British Rose Fresh Plumping Mask van The Body Shop: Daar…

Read More

Porselein Borde En Kristal Glase

Porselein Borde En Kristal Glase

Deur Ek & My Pen Valentynsaand besluit ek om vir my en my man ‘n romantiese ete voor te berei vir die eerste keer in ‘n lang tyd. Ek doen moeite om ‘n rooi rokkie te kies wat bietjie lyf wys en begin my hare in ‘n “fancy updo”sit. Ek het net tot die helfte gekom toe baba wakker word en my moed sak dadelik, want my gesig is nog nie ingekleur nie en my hare is half gedoen met onafgewerkte slierte wat in my nek hang. Ek gee vir…

Read More