Marisca Se Naweekplanne

Marisca Se Naweekplanne

Deur Marisca Groenewald Die naweek wat verby is het die manne in die huis my sowaaar verbaas. Ek het Sondag my man Spiro’s toe gestuur om verf te koop en daar kom hulle elkeen met ‘n sakkie springmielies in die een hand en ‘n plank in die ander hand terug. Baie opgewonde skree die seuns hulle gaan vandag ‘n kiskar bou! My man stap in met n baie breë glimlag, want nou hoef hy ook nie meer te verf nie. Ek en die meisies besluit ons gaan maar die winkels…

Read More

Dankbaar Vir Genade

Dankbaar Vir Genade

Deur Madeleine Mitchell Dis ‘n Sondagoggend. Gewoonlik is ons 08:00 in die kerk om te oefen vir die voorsang en ons twee dogtertjies hardloop die hele saal vol. Die jongste staan op die verhoog met ‘n mikrofoon in die hand en sing saam. ‘n Performer van kleins af. Ousus speel met haar speelgoed tassie wat sy saam gebring het en vrae net aanmekaar wanneer is dit nou tyd vir die kerk om te begin sodat sy kan kleuterkerk toe gaan. Maar hierdie Sondagoggend was dit anders. Net Pappa is kerk…

Read More

My Eerste Balletklas

My Eerste Balletklas

Deur Mariska Ford Foto krediet aan: Michele Loubser “Tell me princess, now when did you last let your heart decide?” A whole new World, Aladdin. Wat trek mens aan na jou eerste (volwasse) ballet klas? Die lang soektog eindig in my salmpienk Transformer, Optimus Prime T-hemp (wat die seuns vir my uitgekies het), ’n oefenbroek en my nuwe, suiwer pienk balletskoene. Die gemeenskapsaal se hout vloere kraak onder my voete en die reuk van die swaar fluweel verhoog-gordyne hang in die lug. Die juffrou is vriendelik (en jonk) met ’n…

Read More

Die Dood Is Altyd Moeilik

Die Dood Is Altyd Moeilik

Deur Lana Theron Die afsterwe van ‘n geliefde is baie traumaties vir ‘n kind van enige ouderdom. Die tydperk direk na die afsterwe is kritiek en kan bepaal hoe kinders in die toekoms dood hanteer. Vir dié rede is dit belangrik dat ouers/geliefdes dit effektief hanteer. Hier volg ‘n paar wenke oor hoe om emosionele reaksies van kinders te hanteer na ‘n afsterwe: Om vir ‘n kind te sê dat ‘n geliefde oorlede is, is ‘n baie moeilike taak. Die persoon wat die nuus bekend maak moet die kind se…

Read More