Ystervrou – I Salute YOU!

Ystervrou – I Salute YOU!

Deur Gerda Niemann Soos miljoene ma’s oor die wêreld is ek doodmoeg. My siek kind is in die bed en kort-kort kom ‘n hewige gehoes uit haar klein borsie en ek verwens die stof en die koue. Ek verstaan nie regtig altyd hoekom sulke hewige hoesbuie gereeld moet meebring dat hul opgooi nie. Ek verstaan ook glad nie hoekom hulle altyd op ‘n manier op iemand, verkieslik die ma, moet opgooi nie. So, haar bed moes ek netnou skoon oortrek en sy moes skoon slaapklere aantrek. Nou wag ek maar…

Read More

lekkerbekkie Kinderstorie 11 September 2018/Uitgawe 11

lekkerbekkie Kinderstorie 11 September 2018/Uitgawe 11

Die stink blommetjie deur Anna Emm Daar was eenmaal ‘n stink blommetjie wat tussen die ander blommetjies in ‘n mooi tuin gegroei het. Die blommetjie het nie die heeltyd gestink nie – net wanneer sy skrik of benoud raak. Sy kon dit nie help nie, en dan maak dit haar vreeslik skaam. Op ‘n dag vlieg ‘n groot, geel kewer bokant die blommetjie se kop verby, en sy skrik so groot dat sy dadelik begin stink. “Wie stink so?” vra die ander blommetjies vieserig en druk hulle neuse toe. “Ja,…

Read More