HEKEL IS MAGIC

HEKEL IS MAGIC

Deur Esanne Horn Ek hekel. Nee, ek is nie ‘n ouma met ‘n bolla en bewerige vingers nie. Ek is ‘n ma van 3 wat jeans en sneakers dra, ek weet van Facebook en Instagram en ek hekel. Ek is trots daarop, al word ek soms met vraende wenkbroue aangegluur. Ek glo vas dat hierdie glurendes my eerder sal omhels as hulle al ooit die “magic” beleef het van ‘n nuwe bol wol en ‘n projek sien vorm kry in jou hande. Ek moet bieg, ek is seker effens verslaaf…………daar…

Read More