ANNA SE AFFAIR – DIE EINDE

ANNA SE AFFAIR – DIE EINDE

Ek was maar stil vir ‘n tydjie. My affair het op die lappe gekom. Ek is die slegste vrou, ma, dogter, suster, skoondogter, vriendin, skoonsuster wat daar is. Almal kyk my met haat in hul oë. Ek weet dit moet baie erg wees vir almal. Ek verstaan die kwaad. Ek voel ook die pyn, maar ek het nie hiervoor gesoek nie. Ek het geglo ek is met my soul mate getroud. En eendag het daar ‘n man in my lewe verskyn wat my voete onder my uitgeslaan het. Daar is…

Read More