“LETTING GO” IS BLIKSEMS MOEILIK

“LETTING GO” IS BLIKSEMS MOEILIK

DEUR JOHANISE FOUCHE Vandag het my oudste sy laaste laerskool eksamenvak geskryf. Vroegoggend is hier groot opwinding in die huis. Ouboet maak klaar met eksamen en die geskel en gedreig met leer en druip is uiteindelik verby en ons kan weer begin normaal asemhaal. Ek beplan ‘n gesinsaand uit na sy gunsteling “burger joint” om die groot dag te vier. My bubble word egter gebars met ‘n vriendin wat my meedeel dat die “manne” planne het met ‘n paar girls, nogal in Claremont. Vervoer is alreeds gereel en vaagweg onthou…

Read More

AMOR EN HAAR TV

AMOR EN HAAR TV

DEUR JO FOURIE Die hele land is in rep en roer en treur saam met Amor omdat Joost haar net ‘n TV gelos het. Kyk, ‘n Joost-fan was ek nog nooit, maar as ek moet kies tussen die twee, sou hy seker gewen het.  Punt is, hoekom moes hy enige iets aan haar bemaak het?  Sy bates gaan alles aan sy kinders, dit wys waar sy prioriteite gelê het en wie belangrik was vir hom. Kom ons kyk gou na “arme” Amor.  Was sy nie jare gelede die rede hoekom…

Read More

IS TANNIE AL GEHELP?

IS TANNIE AL GEHELP?

Deur Gerda Niemann Die naweek was ek by ‘n musiekfees. Weke gelede het ek ‘n boodskap by ‘n vriend gekry dat my huidige gunsteling sanger daar gaan optree. Sonder om werklik te dink of beplan het ek ingestem om te gaan en die weke afgetel. Ek reël toesig vir my dogtertjie en die skuldgevoel vreet my op. Ek is mos ‘n ma en mag nie dinge doen sonder haar nie? Is dit werklik so of maar net hoe ons gekondisioneer is? Ek het die skuldgevoel opsy geskuif en besluit om…

Read More

OP MY EIE

OP MY EIE

Deur Jo Fourie Life happens, ja dit doen, maar ek was  nie voorbereid hiervoor nie.  Ek het baie jare gelede op ‘n winderige dag voor die kansel van ‘n kerk gestaan met groot familie tradisie en gedink dit is my happy ever after.  ‘n Man wat vriendelik, gelukkig, snaaks, well liked deur ander mense en dis vir my fun om by hom te wees.  Liefde?  Ek weet nie, maar is dit altyd die belangrikste?  Ek was gelukkig – dit was belangrik.  Ek het uitgesien na die res van my lewe…

Read More

ANNA SE AFFAIR – DIE EINDE

ANNA SE AFFAIR – DIE EINDE

Ek was maar stil vir ‘n tydjie. My affair het op die lappe gekom. Ek is die slegste vrou, ma, dogter, suster, skoondogter, vriendin, skoonsuster wat daar is. Almal kyk my met haat in hul oë. Ek weet dit moet baie erg wees vir almal. Ek verstaan die kwaad. Ek voel ook die pyn, maar ek het nie hiervoor gesoek nie. Ek het geglo ek is met my soul mate getroud. En eendag het daar ‘n man in my lewe verskyn wat my voete onder my uitgeslaan het. Daar is…

Read More

HEKEL IS MAGIC

HEKEL IS MAGIC

Deur Esanne Horn Ek hekel. Nee, ek is nie ‘n ouma met ‘n bolla en bewerige vingers nie. Ek is ‘n ma van 3 wat jeans en sneakers dra, ek weet van Facebook en Instagram en ek hekel. Ek is trots daarop, al word ek soms met vraende wenkbroue aangegluur. Ek glo vas dat hierdie glurendes my eerder sal omhels as hulle al ooit die “magic” beleef het van ‘n nuwe bol wol en ‘n projek sien vorm kry in jou hande. Ek moet bieg, ek is seker effens verslaaf…………daar…

Read More

HOOP IN ‘N KONTRAK

HOOP IN ‘N KONTRAK

Deur Esanne Horn Indien jy probeer kinders grootmaak in die huidige klimaat van (skies, klimaat is te ‘n mooi woord vir wat ek probeer beskryf, dink eerder orkaan, sikloon, tifoon, tsunami) selfone, xbox’e, Instagram, Snapchat en goed wat ek nie eers weet hoe om te spel nie, is die kanse goed dat jy soos ek voel. Daar gaan weinig ‘n dag verby wat ek nie dreig om ‘n selfoon of ‘n XBOX of ‘n ding flenters te gooi en dan in die toilet af te spoel nie! (ek sal hom…

Read More

Baba En Die Doodsengel

Baba En Die Doodsengel

Deur Johanise Fouche Ons praat nie daaroor nie, want dit maak ander mense ongemaklik. Hoe kan jy ‘n hartseer vir jare saam met jou dra wanneer jy daardie persoon nie eers geken het nie, of net vir ‘n dag of 2 vasgehou het? Of self die vorm geteken het om toestemming vir ‘n aborsie te gee? Dit is die vrae wat ons kry. Maklik, dis jou kind. Sal altyd wees. Jou DNA, jou liggaam, jou hart. Dit was joune wat jy geglo het niemand van jou kan wegneem nie en…

Read More

Die Siklusse Van Die Lewe

Die Siklusse Van Die Lewe

Deur Lindie ‘n Goeie huisvriend van my ma lê op sterwe. En alhoewel ek nie die oom regtig geken het nie, tref dit my net opeens hoe kwesbaar ‘n mens is. Die tannie sê dis maar ‘n moeilike tyd in hul lewens. En hier staan ek oorkant haar, met my pragtige gesin in die fleur van ons lewens. Wat sê ‘n mens? My ma het my geleer om kos aan te dra en te bid. En om hulp aan te bied. En ek maak ook so. Maar wat bid ‘n…

Read More

Die Opwindendste Reis

Die Opwindendste Reis

Deur Esanne Horn Dit was so 3 jaar gelede dat ek en ‘n paar vriendinne mekaar in die oë gekyk en besef het, dis tyd! Ons kinders was almal in die skool, niemand was meer in zombie mode as gevolg van nagtelike voedings en doeke omruil nie. Dit was tyd om die drade van ons geestelike lewens op te tel en die eerste tree te gee oppad na iets meer. Ons dagstukkie boekies en Sondae se preke was nie meer genoeg om ons geestelike honger te bevredig nie. So ontdek…

Read More