Dra My Waar Dit Donker Is

Dra My Waar Dit Donker Is

Deur Melissa Aucamp As dit goed gaan is die Here goed, maar as dit sleg gaan vra ons waar is U nou? Hierdie woorde het ek al in meer as een preek gehoor en weer onlangs… Ek vind dat dit nie altyd die geval is nie, wel, altans nie met my nie. Ja, in ‘n mate is dit seker so dat ons sê Here, Here waarom het U my verlaat as ons in donker tye versmoor, maar ek vind my toets lê soms nog meer in wanneer dit goed gaan….

Read More

WAT ‘n Maand?!?!

WAT ‘n Maand?!?!

Deur Johanise Fouche WAT ‘n maand!?!? Februarie was ‘n maand van opwinding, stres, moedeloosheid, afwagting, lang ure, redaksievergaderings, kreatiewe breine wat saamsmelt, opwinding, opwinding en opwinding! Môre is ‘n groot dag in ons kantore en vanaand gaan moontlik te min ure hê. Die eerste van ons At Home Leefstyl publikasies loods môre en ons tel al die ure af. Hoe bevoorreg en spesiaal is dit net nie om deel te wees van iets so ongelooflik se “geboorte” nie? Durbanville (maar sommer julle almal), gaan lees by durbanvilleathome.co.za julle gaan vir…

Read More

Februarie, Liefde En Nuwe Uitdagings

Februarie, Liefde En Nuwe Uitdagings

Februarie, die maand van liefde, maanskyn, rose, sjampagne en nuwe uitdagings. NOG ‘n besige maand wat voorlê met 1000de verrassings en dinge om na uit te sien. ‘n Nuwe maand met nuwe uitdagings, presies soos ek daarvan hou. Vrydagoggend het ons weer ‘n redakteursvergadering. Ek sien nogal uit na diè een (ek het na die ander ook uitgesien), maar omdat ons span soveel nuwe idees het, voel ek al die kreatiwiteit in die lug. Dis fronse, ja’s en nee’s, klomp miskiene en snaakse kyke, maar tog het ons almal op…

Read More

‘n Nuwe Begin

‘n Nuwe Begin

Ek weet dit is nou al ‘n cliché, maar ek kan nie glo dit is al einde van die jaar nie!! Dit is asof die jare net vinniger verby snel hoe ouer ek raak. Moontlik ook omdat mens maar elke jaar besiger en besiger raak, daarom raak die dae, weke en maande korter. Ek moet sê, ek sien uit na 2017. Dit is ‘n nuwe week, nuwe maand, nuwe jaar en nuwe begin. Ek is nie iemand wat nuwejaarsvoornemens maak nie. Ek het dit een of twee maal gedoen, maar…

Read More

Desember. Ons is nou al ‘n maand weer volstoom aan die gang. Nuwe bloggers, ou bloggers, artikels, proeflees, radio onderhoude, laat nagte en vroeë oggende. Agter die skerms was ons baie besig om Mamma Klets in die nuus te kry en ons gaan nie ophou voordat ons nie seker is dat almal van ons weet nie. Hierdie is soos ‘n klein baba’tjie wat gekoester word en net die beste kosse gegee word om ‘n groot, sterk volwasse persoon te word. Ons eerste swangerskap kompetisie was ‘n groot sukses en die…

Read More

Redakteur’s brief – November

Redakteur’s brief – November

Met een Messenger boodskap op ‘n Sondagaand verander ‘n groot deel van ons daaglikse lewe.  Ek kry die geleentheid om iets te doen waaroor baie mense net droom. Redateur van Mamma Klets.  Hoe gelukkig kan ek wees? Ek sien uit om ‘n baie lang pad met hierdie aanlyn tydskrif te loop.  Ek sien uit om ‘n verskil te maak, nie net aan Mamma Klets en waar sy staan op hierdie stadium nie, maar aan mense se lewens. Ons gaan weer bloggers kry, mammabloggers, oumabloggers, enkelmamma bloggers, swangerbloggers.  Bloggers van elke…

Read More