Ek Is ‘n Slegte Ma

Ek Is ‘n Slegte Ma

Deur Johanise Fouche Soms voel ek soos die wêreld se slegste ma. ‘n Perfekte familie aand is opgeneuk omdat my oudste die hele pak chips opgeëet het. Ja, ek weet. Pick your battles, maar dis die prinsiep van die saak. Dit voel vir my asof hulle op 12 ‘n attitude het van die wêreld skuld hulle iets. Hulle hang rond. Loop sleepvoet deur die huis, voer traag take uit. Antwoord vrae met ‘n “eehh” of “huuuuh” en die gereelde “argh” en die rol van die oë maak my bedonnerd. Screentime…

Read More